Help! Ek is 'n ouer | Ouerskapaand met Dr Francois Swart

Sun, 24 Aug, 2025 at 05:00 pm

Help! Ek is 'n ouer | Ouerskapaand met Dr Francois Swart

Rotsgemeente

Highlights

Sun, 24 Aug, 2025 at 05:00 pm

1 hour

Rotsgemeente

Advertisement

Date & Location

Sun, 24 Aug, 2025 at 05:00 pm to 06:00 pm (SAST)

Rotsgemeente

18 Dahlia St, Brackenfell, 7560, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Help! Ek is 'n ouer | Ouerskapaand met Dr Francois Swart
Ons nooi jou uit na ‘n spesiale oueraand wat fokus op toerusting, bemoediging en die bou van sterk gesinne.

🗓️ Datum: Sondag, 24 Augustus
🕔 Tyd: 17:00 – 18:00
📍 Rotskerk, Protea Hoogte

Wat om te verwag:
- ‘n Praktiese en inspirerende boodskap deur Dr Francois Swart
- Heerlike pryse en verversings
- Kindersorg met ‘n verrassing vir die kleintjies

Die geleentheid fokus op die volgende:
- ‘n Bybelse perspektief op dissipline.
- Om gelowige kinders groot te maak in ‘n moderne wêreld.
- Hoe om waardes soos verantwoordelikheid, eerlikheid en empatie aan te leer.
- Ouerskap uit ‘n plek van rus, nie stres nie.

Koste: R100 per gesin
Beperkte plekke beskikbaar – bespreek nou!

📧 Vrae? Kontak Lenèl by bGVuZWwgfCByb2Nrc29saWQgISBvcmcgISB6YQ==

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Help! Ek is 'n ouer | Ouerskapaand met Dr Francois Swart can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Rotsgemeente, 18 Dahlia St, Brackenfell, 7560, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Rotsgemeente

Rotsgemeente

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Help! Ek is 'n ouer | Ouerskapaand met Dr Francois Swart
Sun, 24 Aug, 2025 at 05:00 pm